Job 38:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Om die verlate en woeste grond te versadig; en om die knop van die sagte kruie te laat uitspruit? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie stuur die reën wat die droë land natmaak sodat groen gras uitspruit? |
| Afrikaans 1933/1953 | om woestheid en verwoesting te versadig en op die groeiplek jong gras te laat uitspruit? |
| Afrikaans 1983 | en 'n droë, dor land deurnat word, sodat daar groen gras uitspruit? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om so die wildernis en woesteny te versadig, en groen grasspriete te laat uitspruit? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer dit reën, dan word die droogste plekke nat, en gras begin daar groei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie sorg dat ’n droë en dor land nat word sodat daar gras in die grond kan groei? |