Job 38:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) om dit te laat reën op die aarde waar niemand is nie; in die woestyn waarin niemand is nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Wie giet reën oor die droë grond, in ’n woestyn waar niemand woon nie?
Afrikaans 1933/1953 om te laat reën op 'n land waar geen mens is nie, op 'n woestyn waar niemand woon nie;
Afrikaans 1983 sodat dit reën in 'n land waar nie mense is nie, in 'n woestyn waar niemand woon nie
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om dit te laat reën op 'n land sonder mense, op 'n woestyn waarin daar geen mens is nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) sodat dit kan reën op 'n plek waar daar nie mense is nie en in die woestyn waar niemand woon nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie maak dat die reën op die dorre woestynland val waar nie ’n enkele mens te sien is nie?