Job 38:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat 'n waterloop gekloof het vir die oorstroming van waters, of 'n pad vir die weerlig van die donder;
Afrikaans (NLV) 2011 Wie grawe ’n kanaal vir die stortreën? Wie maak ’n pad vir die weerlig?
Afrikaans 1933/1953 Wie het 'n kanaal gesplyt vir die stortvloed en 'n pad vir die onweerstraal;
Afrikaans 1983 Wie het vir die stortreën 'n pad oopgekap en vir die donderwolke hulle koers bepaal
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie het vir die vloedwaters 'n voor oopgekloof, 'n pad vir die harde donderslae,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie het vir die reën en die donderweer 'n pad gemaak
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wie het ’n kanaal oopgekap vir die reën wat neerstort? Wie het ’n pad vir die donderstorm oopgemaak?