Job 38:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waardeur word die lig geskei wat die oostewind oor die aarde verstrooi?
Afrikaans (NLV) 2011 Waar is die pad na die oorsprong van lig? Waar is die tuiste van die oostewind?
Afrikaans 1933/1953 Waar is tog die weg na die plek waar die lig gedeel word, die oostewind hom uitsprei oor die aarde?
Afrikaans 1983 Hoe loop die pad na die plek toe waar die lig sy oorsprong het en die oostewind oor die aarde begin waai?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar is die pad na waar die weerlig verdeel word, na waar die oostewind dit oor die aarde versprei?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, weet jy van waar die lig begin skyn en waar die oostewind oor die aarde begin waai?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe kom ’n mens by die plek uit waar die son opkom? Waar begin die oostewind oor die aarde waai?