Job 38:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat ek bewaar het vir die tyd van benoudheid, teen die dag van oorlog en oorlog?
Afrikaans (NLV) 2011 Ek gaar dit op vir ’n tyd van rampe, vir die dag van stryd en oorlog.
Afrikaans 1933/1953 wat Ek opgespaar het vir die tyd van benoudheid, vir die dag van stryd en oorlog?
Afrikaans 1983 wat Ek opgegaar het vir 'n tyd van rampe, vir die dag as Ek wil oorlog voer?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dit wat Ek gereedhou vir 'n tyd van angs, vir die dag van stryd en oorlog?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek bêre die sneeu en die hael vir die tyd wanneer Ek wil oorlog maak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het dit daar reggehou vir tye wanneer daar moeilikheid en oorlog sal wees.