Job 38:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het jy in die skatte van die sneeu ingegaan? of het jy die skatte van die hael gesien, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Was jy al by die skatkamers van die sneeu? Het jy al gesien waar die hael gebêre word? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het jy gekom by die skatkamers van die sneeu? En het jy die skatkamers van die hael gesien, |
| Afrikaans 1983 | Was jy al by die plek waar die sneeu gebêre word? Het jy al die plek gesien waar die hael gebêre word, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Het jy al in die voorraadkamers van die sneeu ingegaan, en die voorraadkamers van die hael – het jy dit al gesien, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Was jy by die plek waar Ek die sneeu en die hael bêre, het jy dit gesien? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Was jy al by die plekke waar die sneeu gebêre word? Het jy al die plekke gesien waar die hael opgegaar word? |