Job 38:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weet jy dit, omdat jy toe gebore is? of omdat die getal van jou dae groot is? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Natuurlik weet jy dit alles! Jy is mos gebore voor dit alles geskep is. Jy het nou al soveel ervaring! |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy weet dit seker wel, want jy is toe gebore! En die getal van jou dae is groot! |
| Afrikaans 1983 | Jy moet dit weet, jy wat maak of jy toe al gebore was, of jy 'n lang lewe agter die rug het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet dit weet, want jy was toe al gebore, en die getal van jou lewensdae is baie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job, was jy daar toe Ek die wêreld gemaak het, is jy so oud?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar natuurlik weet jy dit. Jy was toe mos al gebore en jy leef mos al lank. |