Job 38:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | dat jy dit moet neem tot by die grens daarvan, en dat jy die paaie na sy huis moet ken? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan jy hulle terugvat na hulle huis toe? Weet jy hoe om daar uit te kom? |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat jy dit kan bring, elkeen na sy gebied en kan verstaan die paaie na hulle huis? |
| Afrikaans 1983 | Kan jy die donkerte na sy gebied toe terugvat? Ken jy die paaie na sy woongebied toe? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dat jy hom na sy gebied kan neem, en die paaie na sy tuiste onderskei? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kan jy die lig en die donker neem waar hulle moet wees? Kan jy hulle terugneem na hulle plek? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy dit weet, sal jy hulle mos daarheen kan terugvat. |