Job 38:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie is dit wat raad verduister deur woorde sonder kennis?
Afrikaans (NLV) 2011 “Wie is dit wat my wysheid bevraagteken met woorde van onkunde?
Afrikaans 1933/1953 Wie maak die raadsbesluit daar tot duisternis met woorde sonder kennis?
Afrikaans 1983 “Wie is dit wat besig is om my bedoelinge te dwarsboom met woorde wat getuig dat hy geen insig het nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wie is hierdie een wat 'n plan vertroebel met woorde sonder kennis?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Job, wie is jy? Dink jy dat jy kan sê Ek besluit verkeerd? Jy weet nie wat jy praat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Wie is dit wat met dom vrae my besluite in twyfel trek?