Job 38:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waar is die weg waar lig woon? en wat die duisternis betref, waar is die plek daarvan,
Afrikaans (NLV) 2011 “Waar kom die lig vandaan? En waarheen wyk die donkerte?
Afrikaans 1933/1953 Waar is tog die weg na die woning van die lig? En die duisternis -- waar is tog sy plek,
Afrikaans 1983 Hoe loop die pad na die plek waar die lig woon? En die donkerte, waar is sy woonplek?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waar is die pad na waar die lig woon; en die donker, waar is sy plek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Weet jy waar die lig en die donker woon, ken jy die pad daarnatoe?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Weet jy waar die lig vandaan kom? Ken jy die blyplek van die donker?