Job 38:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het jy die breedte van die aarde gewaar? verklaar of jy dit alles weet.
Afrikaans (NLV) 2011 Begryp jy hoe groot die aarde is? Sê My as jy dit alles weet.
Afrikaans 1933/1953 Omvat jou begrip die breedtes van die aarde? Gee te kenne as jy dit alles weet.
Afrikaans 1983 Kan jy 'n beeld vorm van die groot wye wêreld? Praat as jy iets daarvan weet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het jy al ag geslaan op die uitgestrektheid van die aarde? Vertel, as jy dit alles weet!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Weet jy hoe groot die aarde is? Sê vir My, as jy dit weet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het jy enigsins ’n idee hoe groot die aarde is? Sê vir My as jy dit alles weet!