Job 38:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is die poorte van die dood vir jou oopgemaak? of het jy die deure van die doodskaduwee gesien? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Weet jy waar die ingang van die doderyk is, waar die donkerte skuil? |
| Afrikaans 1933/1953 | Is die poorte van die dood vir jou ontbloot? En het jy die poorte van die doodskaduwee gesien? |
| Afrikaans 1983 | Het jy die ingang van die doderyk gesien, die plek van donkerte al bekyk? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is die poorte van die dood vir jou blootgelê, en die poorte van die pikdonkerte – het jy dit gesien? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Het jy die poorte van die doderyk gesien, die poorte van die donker plek? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Het iemand al vir jou gewys waar die hekke van die dood is? Het jy die ingang na die doderyk gesien? |