Job 38:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het jy in die fonteine van die see ingegaan? of het jy gewandel in die soeke na die diepte? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Was jy al by die fonteine waar die see ontspring? Het jy al daar rondgeloop en sy dieptes verken? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het jy gekom tot by die bronne van die see? En het jy rondgewandel in die binneste diepte van die wêreldvloed? |
| Afrikaans 1983 | Het jy, Job, al gekom by die plek waar die seewater uitborrel, en rondgestap op die bodem van die diepsee? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Het jy al gekom tot by die bronne van die see, en in die onbekende dele van die diep waters rondgeloop? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job, was jy al by die fontein waar die see se water uitkom? Het jy al rondgeloop onder op die diep plekke onder die groot see? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Job, het jy al gaan kyk na die bronne waaruit die see borrel? Het jy al diep in die see op die bodem rondgeloop? |