Job 38:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En van die goddelose word hulle lig weerhou, en die hoë arm sal verbreek word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die lig versteur die rooftog van die kwaaddoener. Hulle kan nie meer die arm lig om geweld te pleeg nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En aan die goddelose word hulle lig ontneem, en die hoë arm word verbreek. |
| Afrikaans 1983 | Dan word die goddeloses hulle bestaan ontneem en word hulle geweld beëindig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Goddeloses word van hulle lig ontneem, en 'n opgehefde voorarm word gebreek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die nag verby is, dan kan die mense wat verkeerd doen, nie meer ander mense seermaak en doodmaak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die lig maak dit vir die misdadigers moeilik om mense te pla. Dit keer hulle om met hulle geweld voort te gaan. |