Job 38:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit het soos klei na die seël verander; en hulle staan soos 'n kleed.
Afrikaans (NLV) 2011 Die aarde neem vorm aan soos die lig toeneem. Dit neem vorm aan soos voue in ’n kledingstuk.
Afrikaans 1933/1953 Dit neem nuwe vorme aan soos die klei onder 'n seël; en die dinge kry gestalte soos 'n kleed.
Afrikaans 1983 Met die daeraad word die vorm van die aarde sigbaar, dit neem vorm aan soos klere wat aangetrek word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die aarde verander soos klei onder 'n rolseël, sodat alles vorm kry soos 'n bokleed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer dit lig word, dan verander die aarde soos klei verander wanneer 'n mens 'n seël op die klei druk. Die berge en die valleie is soos die voue in 'n bo-kleed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die dag breek, sien ’n mens eers net die vorm van die berge en die valleie op die aarde. Dit lyk soos ’n vorm wat in klei afgedruk is of die voue van ’n stuk klere.