Job 38:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dat dit die eindes van die aarde kan aangryp, sodat die goddelose daaruit geskud kan word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het jy al die lig opdrag gegee om oor die aarde te sprei sodat die nag se boosheid kan ophou? |
| Afrikaans 1933/1953 | om die some van die aarde aan te gryp, sodat die goddelose daarvan afgeskud word? |
| Afrikaans 1983 | die daeraad wat lig oor die hele aarde bring sodat die goddeloses nie in die donker kan bly skuil nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | deur die some van die aarde vas te vat, sodat goddeloses daarvan afgeskud word? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Het jy vir die oggendlig gesê om die aarde te gryp en die mense af te skud wat verkeerd doen? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die daglig versprei tot by die verste dele van die aarde. Die lig wat oral skyn, maak dit onmoontlik vir die misdadigers om weg te kruip. Die lig skud hulle uit hulle wegkruipplekke uit. |