Job 38:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het U die môre bevel gegee van u dae af; en die dagspring sy plek laat ken het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Het jy ooit die môre beveel om te verskyn? Het jy die dag laat breek in die ooste? |
| Afrikaans 1933/1953 | Het jy, solank as jy lewe, die môre ontbied, die dageraad sy plek aangewys, |
| Afrikaans 1983 | “Het jy, Job, in jou tyd die môre beveel om te kom? Weet jy waar die daeraad vandaan kom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Het jy op enige van jou lewensdae 'n opdrag aan die oggend gegee, vir die rooidag sy plek aangewys |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Job, het jy in jou lewe vir die oggend gesê dat hy moet kom, het jy vir die dag gesê wanneer dit moet begin? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Job, het jy al ooit vir die oggend gesê om te begin en die dag laat verstaan wanneer om te breek? |