Job 38:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Tot hiertoe sal jy kom, maar nie verder nie; en hier sal jou trotse golwe gestop word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het gesê: ‘Jy mag tot hier kom, en nie verder nie. Hier moet jou trotse golwe breek.’ |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê het: Tot hiertoe mag jy kom en nie verder nie; en hier word 'n grens gestel vir jou trotse golwe. |
| Afrikaans 1983 | Ek het gesê: ‘Tot hiertoe mag jy kom, nie verder nie; hier is die grens van jou magtige golwe.’ |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en toe Ek gesê het, ‘Tot hier mag jy kom, maar nie verder nie; hier word my grens geplaas teen jou trotse golwe! ’? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Ek het gesê: Jy mag tot hier kom, jy mag nie verder kom nie, hier moet jou branders breek.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het gesê: ‘Jy mag net tot hier kom en nie verder gaan nie. Hier moet jou skuimende golwe stop!’ |