Job 38:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En breek daarvoor my vasgestelde plek op, en sit grendels en deure aan, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het grense vir hom gestel. Ek het hom agter slot en grendel gesit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Ek my grens daarvoor uitgebreek en grendel en deure gemaak het; |
| Afrikaans 1983 | Ek het vir hom perke gestel, hom agter slot en grendel gesit. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe Ek my grens bo hom oopgebreek het, en 'n sluitbalk en dubbeldeure in plek geplaas het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het 'n grens gemaak vir die see, Ek het deure met sluitbalke ingesit |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het besluit hoe ver die see kon spoel. Ek het die strande gegee om die see op sy plek te hou. |