Job 38:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die HERE Job uit die warrelwind geantwoord en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het die Here Job uit ’n stormwind geantwoord:
Afrikaans 1933/1953 Daarna het die HERE Job uit 'n storm geantwoord en gesê:
Afrikaans 1983 Toe het die Here vir Job aangespreek uit 'n stormwind uit:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here het Job uit 'n stormwind geantwoord; Hy het gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het met Job gepraat. Die Here was in 'n stormwind, en Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe met Job uit ’n stormwind gepraat en gesê: