Job 37:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Uit die suide kom die stormwind, en koue uit die noorde.
Afrikaans (NLV) 2011 Die storm kom uit sy blyplek. Die wind bring groot koue.
Afrikaans 1933/1953 Uit sy kamer kom die stormwind, en deur die wolkverstrooiers koue.
Afrikaans 1983 Die stormwind kom uit sy blyplek, die yswinde wat koue bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die kamer agter die horison kom stormwinde; drywende winde bring die koue.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die stormwind kom uit die suide, die koue winde kom uit die noorde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die stormwind begin waai en die wind uit die noorde bring die koue.