Job 37:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan gaan die diere in holtes en bly op hulle plekke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wilde diere skuil tussen rotse of bly in hulle lêplekke. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan gaan die wilde diere in skuilhoeke en bly in hulle lêplekke. |
| Afrikaans 1983 | Die diere soek skuiling en bly in hulle skuilplekke. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wilde diere gaan in hulle skuilplekke in, in hulle lêplekke bly hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die diere gaan lê en hulle bly in hulle lêplek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ook die diere kruip in hulle skuilplekke weg. |