Job 37:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy verseël die hand van elke mens; sodat alle mense sy werk kan ken.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal hou dan op om te werk sodat hulle sy krag kan aanskou.
Afrikaans 1933/1953 Hy verseël die hand van elke mens in die winter, sodat tot kennis kan kom al die mense wat Hy gemaak het.
Afrikaans 1983 Hy laat alle mensewerk tot stilstand kom sodat alle mense sy werk kan leer ken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hand van elke mens verseël Hy, sodat alle mense sy handewerk kan leer ken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy laat al die mense ophou werk sodat hulle kan sien wat Hy doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer dit gebeur, laat Hy al die mense ophou werk sodat hulle net weer kan besef wat Hy alles doen.