Job 37:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy sê vir die sneeu: Wees jy op die aarde! so ook met die klein reën en die groot reën van sy krag.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy laat die sneeu val op die aarde, en beveel die reën om neer te stort.
Afrikaans 1933/1953 Want Hy gebied die sneeu: Val op die aarde! Ook die stortreën, ja, sy geweldige stortreëns.
Afrikaans 1983 Hy beveel die sneeu om op die aarde te val; die reëns val, stortreëns wat getuig van sy krag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, aan die sneeu gee Hy die opdrag, ‘Val op die aarde!’ ook aan die stortreën, die stortbuie wat sy krag toon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sê vir die sneeu: ‘Val op die aarde!’ en Hy sê vir die reën: ‘Maak die grond goed nat!’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy gee die sneeu opdrag om op die aarde te val. Hy laat ook die reën hard neerstort.