Job 37:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy rig dit onder die hele hemel en sy weerlig tot aan die eindes van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit rol deur die ganse hemel. Sy weerlig slaan in alle rigtings.
Afrikaans 1933/1953 Onder die ganse hemel laat Hy dit los en sy lig oor die eindes van die aarde.
Afrikaans 1983 Hy laat dit losbreek in die hemelruim, Hy laat dit blits tot by die uithoeke van die wêreld,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oral onder die hemelruim laat Hy dit vry, ook sy weerlig oor die uithoeke van die aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy stuur die weerlig oral deur die lug, dit slaan oor die hele aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy laat die dreuning oor die hemel klink. Dit lyk of die weerlig oor die hele aarde slaan, selfs tot in die verste uithoeke.