Job 37:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom vrees mense Hom; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geen wonder dat alle mense Hom vrees nie. Mense met ware wysheid het ontsag vir Hom.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom vrees die mense Hom; almal wat eiewys is, sien Hy nie aan nie. |
| Afrikaans 1983 | Daarom dien die mense Hom, en sien Hy nie dié raak wat dink dat hulle wysheid het nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierom koester mense ontsag vir Hom: Hy gee nie voorkeur aan enige van die wyses van hart nie. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom is al die mense bang vir Hom. Hy kyk nie na mense wat dink dat hulle wysheid het, maar hulle het dit nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is daarom dat mense Hom oral eer en respekteer. Maar Hy hou nie van mense wat hulle slim hou nie.” |