Job 37:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Mooi weer kom uit die noorde: by God is verskriklike majesteit.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit die noorde kom God in goudglans. Rondom Hom is ontsagwekkende majesteit.
Afrikaans 1933/1953 Uit die Noorde kom goud te voorskyn, maar oor God is daar ontsagwekkende majesteit.
Afrikaans 1983 Uit die noorde kom die goudglans, die majesteit van God is ontsagwekkend.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit 'n goue noorde kom Hy; by God is die majesteit ontsagwekkend.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer God uit die noorde kom, dan blink alles soos goud, almal word bang vir die lig wat rondom Hom, die Koning, is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God kom uit die noorde in ’n goue glans. Sy glans is so groot, dit maak ’n mens eintlik bang.