Job 37:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal dit vir hom gesê word dat ek praat? as iemand praat, sal hy sekerlik verslind word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet ons vir Hom sê dat ons met Hom wil praat? Kan ons praat as ons so deurmekaar is? |
| Afrikaans 1933/1953 | Moet dit Hom vertel word dat ek wil spreek? Of het iemand ooit gesê dat hy vernietig wil word? |
| Afrikaans 1983 | Moet aan Hom vertel word wat ek sê? Moet aan Hom meegedeel word wanneer 'n mens praat? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal dit aan Hom vertel word dat ek praat; of sê iemand, ‘Dit moet aan God meegedeel word’? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand moet vir God sê dat ek wil praat nie. Ek wil nie hê dat Hy my moet laat sterf nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet ek eers vir God sê dat ek my saak wil stel? Moet ’n mens praat as jy so deurmekaar is? |