Job 37:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor aandagtig die geluid van sy stem en die geluid wat uit sy mond uitgaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister na God se stem in die donderweer as dit voortrol van Hom af.
Afrikaans 1933/1953 Luister, luister na die gedruis van sy stem en die dreuning wat uit sy mond uitgaan.
Afrikaans 1983 Hoor hoe bulder die stem van God, hoe dreun dit uit sy mond!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister goed na die gerammel van sy stem; die dreuning wat uit sy mond kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Luister goed na die stem van God, hoor hoe raas en dreun dit!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoor hoe dreun die donderweer. Dit is God se stem wat aangerol kom.