Job 37:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Leer ons wat ons vir hom sal sê; want ons kan ons spraak nie orden vanweë die duisternis nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy dink mos jy weet so baie. Leer ons wat ons vir God moet sê. Ons is te onkundig om self te redeneer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Onderrig ons wat ons aan Hom moet sê: ons kan niks voorbring vanweë die duisternis nie. |
| Afrikaans 1983 | Sê jý dan vir ons wat ons vir God moet sê. In ons onkunde kan óns Hom nie antwoord nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maak aan ons bekend wat ons vir Hom moet sê! Ons kan nie die saak uiteensit nie, weens die duisternis. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wil jy nou vir ons leer wat ons vir God moet sê? Ons weet nie wat om te sê nie, ons is baie dom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Job, sê vir ons wat ons vir die Here moet sê. Ons is te dom om ons eie argumente uit te dink. |