Job 37:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hoe warm is jou klere as Hy die aarde stil maak deur die suidewind? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jy vergaan van die hitte in jou klere, wanneer die suidewind gaan lê en alles stil word, |
| Afrikaans 1933/1953 | U, wie se klere warm word as die aarde stil is vanweë die suidewind -- |
| Afrikaans 1983 | Jy wat jou nie eens met klere kan beskerm teen die hitte wanneer die aarde gloei onder die woestynwind nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy, wie se klere te warm is wanneer die aarde stil raak uit die suide, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job, jou klere word baie warm wanneer die warm oostewind waai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die wind uit die suide ophou waai, is alles doodstil. Dan kry die mense swaar van die vreeslike hitte, maar hulle kan niks daaraan doen nie. |