Job 37:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Weet jy wanneer God hulle van kant gemaak en die lig van sy wolk laat skyn het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Weet jy hoe God die storm beheer en sy weerlig laat flits uit sy wolke? |
| Afrikaans 1933/1953 | Begryp u hoe God hulle bevel gee en die lig van sy wolk laat flikker? |
| Afrikaans 1983 | Weet jy hoe Hy dit alles voorberei, hoe Hy die lig deur die wolke laat breek? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy laat die weerlig in sy wolkbank flits. Begryp jy dit wanneer God vir hulle reëls neerlê? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Weet jy hoe God dit alles doen? Weet jy hoe Hy die weerlig uit die wolke laat slaan? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kan jy verstaan hoe God die wolke beheer en die weerlig uit die wolke laat blits? |