Job 37:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Luister hierna, o Job, staan stil en let op die wonders van God.
Afrikaans (NLV) 2011 “Luister hierna, Job. Staan stil en bedink die wonderdade van God.
Afrikaans 1933/1953 Luister hierna, o Job! Staan stil en gee ag op die wonders van God.
Afrikaans 1983 “Luister hierna, Job, staan stil en dink na oor die wonderdade van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Luister hierna Job! Staan stil en gee aandag aan God se wonders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, jy moet luister na wat ek sê, jy moet stilstaan en dink oor die wonderwerke van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elihu het vir Job gesê: “As jy nou geluister het na wat ek gesê het, word net ’n bietjie rustig. Dink daaraan hoe ongelooflik alles is wat God doen.