Job 37:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook deur water te gee vermoei hy die digte wolk; hy strooi sy helder wolk uit;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy laai die wolke met vog. Hy verlig die wolke met sy weerlig.
Afrikaans 1933/1953 Ja, met volheid van water belas Hy die wolke, en Hy strooi ver en wyd sy ligtende wolk;
Afrikaans 1983 Hy laat die wolke swaar word van vog, Hy stuur sy weerligte in die wolke in.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, Hy belaai die wolke met 'n oorvloed vog; die wolkbank versprei sy weerlig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God maak die wolke vol water, die weerlig slaan in die wolke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wolke bult uit van al die vog wat dit hou. Hy laat weerlig tussen die wolke deur flits.