Job 37:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Deur die asem van God word ryp gegee, en die breedte van die waters is nou.
Afrikaans (NLV) 2011 Die asem van God stuur die ys. Die wye waters vries kliphard.
Afrikaans 1933/1953 Deur die asem van God word ys gegee, en die wye waters lê vas in die engte.
Afrikaans 1983 As God die wind laat waai, ys dit en vries die groot waters.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die asem van God maak ys; die uitgestrekte waters vries vas, asof gegiet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die wind wat God stuur, laat die water vries, dit word een stuk ys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God se asem laat die water ys. Groot panne water vries toe.