Job 37:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook hieroor bewe my hart en wyk uit sy plek.
Afrikaans (NLV) 2011 “As ek hieraan dink, bons en bewe my hart in my.
Afrikaans 1933/1953 Ja, hiervoor beef my hart en spring op uit sy plek.
Afrikaans 1983 Dan begin ek bewe en gaan my hart aan die ruk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, hieroor bewe my hart, klop dit in my keel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die storm laat my hart bewe, ek skrik en ek ruk.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elihu het gesê: “So ’n storm maak my bang. Dit laat my hart wild klop.