Job 36:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarna wys Hy hulle hulle werk en hulle oortredinge wat hulle oorskry het.
Afrikaans (NLV) 2011 doen Hy moeite om vir hulle die rede uit te wys, naamlik hulle sonde van hoogmoed.
Afrikaans 1933/1953 dan gee Hy aan hulle hul dade te kenne en hul oortredinge, dat hul gedrag hoogmoedig was;
Afrikaans 1983 So laat God hulle besef wat hulle gedoen het, hoe hulle gesondig het toe hulle hoogmoedig geword het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dan hou Hy hulle dade aan hulle voor, ook hulle oortredinge – dat hulle hulle magtig voorgedoen het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan is dit omdat God vir hulle laat voel dat hulle verkeerd gedoen het toe hulle hoogmoedig geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) wys Hy vir hulle wat hulle verkeerd gedoen het. Hulle kry swaar omdat hulle arrogant was en verkeerd gedoen het.