Job 36:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as hulle in boeie gebind word en in toue van ellende vasgehou word; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as hulle moeilikheid het en swaar verdruk word, |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as hulle in kettings geklink is, gevang word in bande van ellende, |
| Afrikaans 1983 | word hulle gevangenes, vasgevang in boeie, geknel deur swaarkry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “En as mense met kettings geboei is, gevange geneem is met toue van verdrukking, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hulle gevangenes in kettings word en baie swaar kry, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle in die moeilikheid kom en nie kan loskom nie omdat hulle vasgebind is, |