Job 36:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy onttrek sy oë nie van die regverdiges nie, maar by konings is hulle op die troon; ja, Hy bevestig hulle vir ewig, en hulle is verhewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy oë is altyd op die onskuldige, Hy vestig en verhef hulle vir altyd saam met konings.
Afrikaans 1933/1953 Hy trek sy oë nie af van die regverdige nie, maar by konings op die troon laat Hy hulle sit vir altyd, sodat hulle verhoog is.
Afrikaans 1983 Hy sorg vir die regverdiges. Hy laat konings regeer, selfs baie lank. Maar as hulle hulle verhef,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wend van regverdiges sy oë nie af nie, maar saam met konings laat Hy hulle vir altyd op die troon sit, sodat hulle verhewe is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy beskerm altyd die mense wat reg doen, Hy laat hulle vir altyd soos konings op trone sit, hulle word belangrike mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy hou ’n oog oor mense wat reg doen. Hy gee eer aan hulle en laat hulle in konings se geselskap tuis voel. Dit sal altyd so wees.