Job 36:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want waarlik, my woorde sal nie vals wees nie: hy wat volmaak is in kennis, is by jou.
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat ek gaan sê, is die eerlike waarheid, want ek is ’n man met afgeronde kennis.
Afrikaans 1933/1953 Want waarlik, my woorde is geen leuens nie; een wat volkome is in kennis, is by u.
Afrikaans 1983 Wat ek sê, is nie versinsels nie, ek weet wat ek praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, dit staan vas: My woorde is nie leuens nie; iemand met volmaakte kennis is hier by jou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy kan glo wat ek sê, ek praat net die waarheid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek praat regtig die waarheid en my kennis is puik.