Job 36:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy geraas maak daaroor te kenne, die vee ook oor die damp.
Afrikaans (NLV) 2011 Die donderweer verkondig sy teenwoordigheid. Die storm kondig sy woede aan.”
Afrikaans 1933/1953 Sy donderstem kondig Hom aan, die vee selfs dat Hy optrek.
Afrikaans 1983 Die onweer kondig aan dat die storm kom, die vee snuif die lug op voor die storm losbreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy donderende stem kondig die storm aan, ook die vee vertel dat dit nader kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die beeste hoor ook hoe die donderweer raas en dreun, en hulle wys dat daar 'n storm kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die gedreun van die donderweer wys dat God daar is. Die storm maak dit duidelik dat Hy baie kwaad is.”