Job 36:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Met wolke bedek Hy die lig; en beveel dit om nie te skyn deur die wolk wat tussenin kom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vul sy hande met weerlig en gooi hulle af op sy teiken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Altwee sy hande oordek Hy met weerlig en gee daaraan bevel teen die aanvaller. |
| Afrikaans 1983 | Hy vat die weerlig in sy hand en stuur dit op die doelwit af. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Albei sy hande is vol weerlig, en Hy beveel dit om die teiken te tref. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy vat die weerlig in sy hand en Hy stuur dit waar dit moet wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy hou die weerligstrale in sy hande en beveel waar hulle moet slaan. |