Job 36:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want deur hulle oordeel Hy die volk; hy gee vleis in oorvloed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Deur sy magtige dade regeer Hy oor die mense, Hy sorg vir hulle met oorvloed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daarmee oordeel Hy die volke, gee Hy voedsel in oorvloed. |
| Afrikaans 1983 | So regeer Hy oor die volke en gee Hy kos in oorvloed. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, daarmee oordeel Hy volke; so gee Hy ook kos in oorvloed. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy regeer, Hy gee die reën, en almal het kos om te eet, meer as genoeg kos. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aan die een kant gebruik Hy hierdie dinge om mense te straf, maar aan die ander kant sorg die reën vir meer as genoeg kos. |