Job 36:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Hy sprei sy lig daaroor uit en bedek die bodem van die see. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk hoe Hy die weerlig rondom Hom laat blits. Kyk hoe dit die diepsee verlig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Hy sprei sy lig oor Hom uit, en die dieptes van die see oordek Hy. |
| Afrikaans 1983 | Hy versprei die weerlig deur die lug, en bedek die bodem van die see. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, Hy sprei sy weerlig oor die wolkbank uit; die wortels van die see bedek Hy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God laat die weerlig oral slaan, maar Hy laat die see donker bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die weerlig blits oral in die hemel terwyl die bodem van die see toe onder die water bly. |