Job 36:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal my kennis van ver af haal en geregtigheid toeskryf aan my Maker.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het baie voorbeelde van die regverdigheid van my Maker wat ek aan jou kan voorhou.
Afrikaans 1933/1953 Ek sal my kennis van ver af ophaal en aan my Skepper reg verskaf.
Afrikaans 1983 My kennis kom van ver af, ek wil aantoon dat my Maker regverdig is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal my kennis ver gaan haal, en ek sal erkenning gee aan die geregtigheid van my Maker.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal vir jou wys hoe baie ek weet, ek wil wys dat God regverdig is, God wat my gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek het baie voorbeelde wat ek kan gebruik om te bewys dat God regverdig optree.