Job 36:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kan iemand ook die uitsprei van die wolke of die geraas van sy tabernakel verstaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kan iemand verstaan hoe die wolke uitsprei, en die donderweer rol deur die hemel? |
| Afrikaans 1933/1953 | Ja, kan iemand die uitspreiding van die wolke verstaan, die gekraak van sy hut? |
| Afrikaans 1983 | Kan iemand verstaan hoe die wolke beweeg en hoe die weer dreun daar in die woonplek van God? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verder, verstaan mens die uitbult van 'n wolkbank, die donderslae uit die hut van God? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Niemand verstaan hoe die wolke bymekaarkom, en hoe die donderweer raas en dreun daar waar God woon nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niemand kan verstaan hoe die wolke saampak en die donder uit die hemel aangerol kom nie. |