Job 36:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | wat die wolke wel laat val en oorvloedig oor die mens distilleer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Reën stort uit die wolke en almal baat daarby. |
| Afrikaans 1933/1953 | wat die wolke laat neerstroom, laat afdrup op baie mense. |
| Afrikaans 1983 | dan giet die wolke water uit, laat hulle dit op al die baie mense val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat die wolke uitstort, wat hulle oorvloedig laat drup op die mense. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wolke laat dit reën, die reën val op al die baie mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die reën val dan uit die wolke op die mense neer en almal kan dit geniet. |