Job 36:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Hy maak die waterdruppels klein; hulle giet reën volgens die dampe daarvan; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hy trek waterdamp op en laat dit val as reën. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Hy trek waterdruppels af; hulle sif neer by sy mistige weer as reën |
| Afrikaans 1983 | Hy trek vog op uit die see, Hy haal reën uit die groot waters uit, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want Hy trek druppels water op; dit word vir sy ondergrondse rivier oorgeskink tot reënwater |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy trek die druppels water op en Hy verander die druppels in reën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy laat die waterdamp opstyg en maak daarvan reën. |