Job 36:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, God is groot, en ons ken Hom nie, en die getal van sy jare kan nie nagespeur word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk, God is verhewe bokant ons begrip. Sy jare is sonder einde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, God is groot en onbegryplik vir ons; die getal van sy jare is onnaspeurlik. |
| Afrikaans 1983 | God is groot, ons kan sy grootheid nie begryp nie, sy jare kan nie bereken word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, God is verhewe – ons kan dit nie eers bedink nie; die getal van sy jare – dit kan nie nagespeur word nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Onthou, God is groot, ons kan nie weet hoe groot Hy is nie, ons kan nie weet hoe oud Hy is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “God is groot, maar ek dink nie ons weet regtig hoe groot nie. Ons weet ook nie hoe oud Hy is nie. |