Job 36:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Elke mens mag dit sien; die mens kan dit ver aanskou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Elkeen het hierdie dinge gesien, maar net van ver af. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die mense sien dit met welgevalle aan, die sterfling aanskou dit van ver. |
| Afrikaans 1983 | Alle mense kan dit sien, al neem hulle dit net van ver af waar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die hele mensdom aanskou dit met vreugde; sterflinge kyk van ver af daarna. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense sien wat Hy doen, maar hulle sien dit nie naby hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Alle mense kan die dinge sien wat Hy doen, al is dit ook net op ’n afstand. |